Japie Hugo
Join us for the live stream of the memorial service for Japie Hugo on Thursday, 8 July at 10 AM.
Join us for the live stream of the memorial service for Japie Hugo on Thursday, 8 July at 10 AM.
Join us for the memorial service of Manny de Gouveia on Friday, 29 January 2021 at 10 AM.
Mnr Abrie de Swardt1949 – 2020Moedergemeente, George Dinsdag 25 Augustus om 11h00
Dankie vir al die gelukkige jare saam met Ouma, vir al die geselsies en boodskapies. Wens ek kan nog net een daggie saam…
Gert Johannes Nel (3 Julie 1936 – 20 Julie 2020) New Apostolic Church – Umbilo Congregation. 14 Haig Avenue, Umbilo, Durban, 4001 Gert…
Huldeblyk/ Eulogy Op 08 Junie 1949 is John Peter Hood, 2de kind van Peter James & Anne Elizabeth Hood gebore. John bring sy kinderjare deur in Rietondale Pretoria. Hy matrikuleer in 1967 te Hoërskool HF Verwoerd, waarna hy dan sy militêre diens in die vloot by die Bluff in Durban voltooi. Hy & sy eerste liefde, Agnes Wilcocks trou in die herfs van 1970 & verwelkom hulle eersteling Peter James in die lente van 1971. David Wilcocks & Robin-John volg daarna. In 1968 begin hy sy loopbaan by die Department van Openbare Werke in Pretoria. Tydens die periode vanaf 1977 – 1987 is hy & die gesin deel van ‘n handjie vol amptenare wat Parlementêre diens voltooi. Na hy ‘n diplomatiese plasing in die buiteland van die hand wys, word hy laat in die tagtigs bevorder na die Kantoor van die Staatspresident. Met die veranderinge in Suid Afrika in die vroeë negentigs verander sy eie loopbaan ambisie & hy aanvaar ‘n betrekking by die Stadsraad van Johannesburg verantwoordelik vir seremoniële dienste & protokol. Hy was dadelik tuis in Johannesburg & ontmoet in die tydperk sy laaste liefde, Hester Tredoux. Met die knoop van hulle huwelik verwelkom hy nog drie seuns in die familie. Met 65 rondtes voltooi, tree hulle af in Bronkhorstspruit maar verhuis na sy eie hemel op aarde – die Oog Aftree Oord in 2016. Op 6 Julie 2020 om 15h33 blaas hy U laaste asem uit. Hy los ‘n merkiein elke persoon se lewe. Sy ondeunde blou oë vir altyd toe. Ons is ewig dankbaar vir jou. Sweetheart Pa Oupa Ek Oupa Akkedis John Jonna JPY Huldeblyk/ Tribute Robin-John Hood John Peter Hood was known…